Compartir
Pêrels vir die Ewige Lewe: Studiegids wat jou lei op die Ewige Weg (en Africanos)
Sharon E. de Jager
(Autor)
·
Workbook Press
· Tapa Blanda
Pêrels vir die Ewige Lewe: Studiegids wat jou lei op die Ewige Weg (en Africanos) - de Jager, Sharon E.
$ 52.705
$ 55.479
Ahorras: $ 2.774
Elige la lista en la que quieres agregar tu producto o crea una nueva lista
✓ Producto agregado correctamente a la lista de deseos.
Ir a Mis Listas
Origen: Estados Unidos
(Costos de importación incluídos en el precio)
Se enviará desde nuestra bodega entre el
Lunes 12 de Agosto y el
Lunes 26 de Agosto.
Lo recibirás en cualquier lugar de Argentina entre 1 y 3 días hábiles luego del envío.
Reseña del libro "Pêrels vir die Ewige Lewe: Studiegids wat jou lei op die Ewige Weg (en Africanos)"
Die kernboodskap van die boek word weerspieël in dié Skrifgedeelte: - "Moenie vir julle skatte bymekaar maak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees." Mattheus 6:19-21. Sharon deel haar geestelike pêrels sodat jy ook jou skatte in hemelse plekke kan vermeerder, maar alles begin by die hemelse afspraak met Jesus, waarop net jy persoonlik 'n RSVP kan gee: - Jesus sê vir jou: "Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand My stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou en hy met My." Die grootste uitnodiging van alle tye, volg wanneer Jesus jou nooi om by Hom goud, wit klere en oogsalf te koop. As Jesus dan die heelal se rykdomme besit - waarmee koop ek by Hom? Kom ontdek hierdie geestelike lewenswaarhede en stap tree vir tree die ewige weg van liefde, genade en heiligmaking, terwyl jy jou geestelike pêrels versamel. Ontdek ook die dieper betekenis van die Evangelie van Jesus Christus en die Koninkryk van die Hemele.
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
Todos los libros de nuestro catálogo son Originales.
El libro está escrito en Africanos .
La encuadernación de esta edición es Tapa Blanda.
✓ Producto agregado correctamente al carro, Ir a Pagar.